Sign in to follow this  
Followers 0
GirlieGirl

Afrikaanse grappies

1 post in this topic

Hierdie een is baie oud, maar maak my elke keer weer lag:

 

´n Buikspreker tree eendag in ´n stadsaal op en vertel net blonde grappies. Ewe skielik spring daar ´n blonde op en skel die man behoorlik van ´n kant af uit, want sê sy dit is as gevolg van sulke siek grappe dat mense neerkyk op blondes en hulle as dom en onnosel uitkryt. Die man voel toe vreeslik sleg en toe hy begin om vir die blonde te sê hoe jammer hy is val sy hom in die rede en gil : "Hou jou bek man, ek praat nie met jou nie, maar met daai kortgat op jou skoot!"

Share this post


Link to post
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account in our community. It's easy!


Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.


Sign In Now
Sign in to follow this  
Followers 0