Jump to content

Heksie

Members
  • Content Count

    28
  • Joined

  • Last visited

Community Reputation

0 Neutral

About Heksie

  • Rank
    Member

Profile Information

  • Location
    Dallas, TX
  • First Name
    Marietjie
  • Last Name
    Jordaan
  • Landed
    Aug 2003
  • SA Location
    Centurion
  • Language
    Afrikaans/English
  1. Dallas TX 30 September 2007 08:00-12:00 Bring your own picnic basket. Arbor Hills Park Plano TX Kontakpersoon: Linda van der Merwe - besoek www.Sanetworkindallas.com vir meer inligting.
  2. Ek weet van iemand wat op die nuwe PERM proses se H1B binne 3 dae goedgekeur is. Ag lol sorry - labor certification
  3. Nou het ek 'n ou vragie.... Het onlangs adres verander....volgens die website moet jy slegs kan bewys lewer dat jy wel jou adres verander het....en die goed met oornag pos stuur wat ek wel gedoen het......het nog geen bevestiging ontvang dat hulle die adresverandering ontvang het nie en die inligting op die webtuiste bevestig ook nie so 'n aksie nie....help wat doen 'n mens dan nou....
  4. I would also like to know that
  5. Welkom Grant!...if you ever drive to North Texas - you are welcome to visit
  6. Daar is ook heelwat Saffers rondom Dallas area bv College Station etc, Abilene ens as iemand soek
  7. Okay my turn....Dallas Texas is very central - close to everything, the shopping capital of the US since people from New York fly down to shop here with lots of lakes to skiing. House prizes are some of the cheapest in the country - so you can afford to go big! everyone is recruiting then so will I Minnesota is 85+ in the summer with tons of humidity due to having 15 000 lakes, which is great for winter skating and summer to go out on the boat. Winter time is snowy & cold, but it's ok because alot of snowmobiling (alot of fun trails for it) ski jumping, ice skating on the local lakes. Always a festival going on here somewhere too. Commute isn't too bad but do have some bad spots (we have 2-seasons here Winter & Road Construction)
  8. Is hier 'n Rosetoring op die forum...ek sal hom dadelik moet leer ken
  9. Hi Telana.....ek het jou gepm....hier is baie hulp in Dallas beskikbaar en hier is baie mense hoor. Jy sal sommer gou inskakel :bouncey:
  10. Hi Juanita...let me know if you are looking for South AFricans in Abilene...I know people there.
  11. Ek wonder nou net...hoeveel mense bly in Texas en is hier op die forum? Of is dit nou 'n dom vraag?
  12. Ons bly in Dallas, maar is ongelukkig nie van Klersdorp nie
×
×
  • Create New...