Jump to content

corken

Members
  • Content Count

    116
  • Joined

  • Last visited

Community Reputation

0 Neutral

About corken

  • Rank
    Silver Member

Contact Methods

  • Website URL
    http://
  1. Polfyntjie, ek gaan dit nie maak na Vanderbylpark toe nie, Annette gaan probeer om my te kom sien in Hartenbos, ek is net daar vir 2 weke en die tyd is min. Ek kom weer as alles reg uitwerk in Oktober 2009 en dan gaan ek kuier daar in ons dorp, sal dan plan maak en dan kuier ons lekker. C.
  2. Janneman, elke keer as ek in Dwarskersbos kuier, eet ons laataand op die strand. En, ek probeer in die water ingaan, hierdie keer gaan ek dit beslis doen, in die water ingaan, ek bedoel. My kinders bly op Malmesbury en hou vakansie op Dwarskersbos. Dankie, ek wil dit geniet. Groetnis.
  3. Hi, Boer08, when I come back. Ek is terug op die 18de Februarie, sal dan weer met jou kontak maak. Miskien kan ons eendag saam braai, of so iets. Baltimore, wat maak julle daar?
  4. Hi, almal. I was quiet for some time after my husband passed away. But, I am back. My job here in Hershey PA is very good, and money is good. Snowed in this morning. Flying to South Africa on this coming Monday for 2 weeks. Going to George, Buffelsbaai and Malmesbury and Dwarskersbos. Ai, tog, people here are worried I might not come back. Take care everybody. Any South Africans living in this area????
  5. corken

    Help

    Anybody living near Hershey PA, I need some practical help.
  6. Hi, sa nurse, ek het op dieselfde manier as wat jy nou besig is om te doen, my verpleeglisensie hier gekry, ek sien jy bly in NC, so is ek reg as ek se jy moet ook CGFNS doen, of het dit nou verander, ek hoop so. Maak nie saak hoe lank dit vat nie, en hoe neerslagtig jy voel nie, hou aan met swot vir NCLEX, op die ou end, gaan jy daardie eksamen skryf, en maak seker jy kom dit deur die eerste keer. As jy meer wil gesels en raad wil vra kan jy my 'n persoonlike e-mail stuur. Ek werk nou al 'n lang ruk hier en sal nooit weer in SA verpleeg nie, so dit is die moeite werd. Groete. :ilikeit:
  7. corken

    Whites returning to SA

    My american, passed away yesterday morning, I am staying, my children and me are working on coming to live here, there is no way that I will live in SA again. This is my new country, I will always remember/ and have good memories and very bad ones from days in SA. I am an american now. People used to say that I am such a patriot and they will never believe if they hear I left South Africa. While my husband was so sick and in his dying days, the american people carried me and, people at work took over my shifts at the hospital and gave there extra personal days to me. My children took there time, but now they are convinced, and I am prepared and ready to help them to come and make a home here in PA. also my two grandchildren and I hope there will be more...../ I am greatful to God and to my new found family here .
  8. corken

    And this is normal?

    Ek het twintig jaar van my verpleging loopbaan aan SA gegee, die afgelope 9 jaar aan die buiteland. Ek kan die stories amper nie glo nie, maar ek weet dit is waar. Dit is afgryslik, en soos alles gaan daar niks aan gedoen word nie. En, ja, niemand gee om nie, waarom sal hulle, daar is geen rede om om te gee nie. Dis nou elkeen vir hom/haarself.
  9. corken

    Uitsaaines

    lekker somer hier, ek hoor julle kry so koud daar in Van"s. Annette, sit seker die hele tyd net voor die verwarmer. Liefde en groete vanuit Hershey PA>
  10. Yes, not easy to watch. Toks ,there is a gogga on my screen. It's early morning and I cannot get rid of it. Aitog.
  11. corken

    Uitsaaines

    Hi Andrew, yes, luister al 'n hele tydjie, :ilikeit:
  12. Hi, wombat, I lived next to Charlotte for the past 3 years and just moved to Pennsylvania, Charlotte is great, warm weather and more family friendly I would say, check out the Charlotte website for South Africans also somewhere on this forum.
×
×
  • Create New...