Jump to content

Dawiekruger

Members
  • Content Count

    16
  • Joined

  • Last visited

Community Reputation

0 Neutral

About Dawiekruger

  • Rank
    Junior Member
  • Birthday 07/28/1980

Contact Methods

  • Website URL
    http://
  • ICQ
    0
  • Yahoo
    hallobubba@yahoo.com

Profile Information

  • Location
    Fort Myers, FL
  • Interests
    Sport, Food, anything interesting...
  • First Name
    Dawie
  • Last Name
    Kruger
  • SA Location
    Malelane, Onderberg (Lowveld) Mpumalanga
  • Language
    English
  1. Ek het haar ge email. Die braai klink lekker. My selnommer:239-849-1709. Bel gerus as jy vrae het. Dawie
  2. Van Fort Myers, SW-Florida af. 1/2 pad tussen Miami en Tampa.
  3. Ek het dit hier gekry http://etntelephone.com/idiotfares/ n Vriendin van my het n paar maande gelede vir $900 (retoer )gevlieg. Sy het dit ook op die website gekry. e.g. (current) Washington -Johannesburg $815rt (Capecairo.com) on 1Nov-14Dec Buy by 31Mar USA - Cape Town from $899rt Depart before 30Apr Call 1-800-356-4433. Ek het nog een iewers gesien vir $807, so lyk my die pryse is nou nogal laag... Sterkte. Dawie
  4. Found it on http://etntelephone.com/idiotfares/ e.g. (current) Washington -Johannesburg $815rt (Capecairo.com) on 1Nov-14Dec Buy by 31Mar USA - Cape Town from $899rt Depart before 30Apr Call 1-800-356-4433. Also saw another for $807. I just saw it a few weeks ago, didn't buy it because I'm not sure exactly when I'm going yet. Hope this helps. Good Luck. Dawie
  5. Sounds Good. Can I bring one or two other South Africans? That is if I'm here-I might be going to SA for a few weeks. found some $800 tickets on SAL
  6. Dawiekruger

    Photo's

    Thanks for the nice comments. That's why I enjoy visiting every now and then. This is a feel-good forum... Almal van SA het mooi maniere. Hier's n baie snaakse, maar ware artikel uit ons tuisland: en nog n foto of twee vir chop en die res, maar net as julle nog fotos pos... Ek moet nou huis toe gaan. Ons gesels weer. Groete Dawie
  7. Dawiekruger

    Photo's

    Toets 123... Dawie en Astra van Fort Myers, FL: of http://i14.photobucket.com/albums/a333/dkr...leinfontein.jpg Laat ons sien of dit werk. Nog fotos later...
  8. Hallo almal. Ek is terug op die Forum. Jammer ek was so lank weg. Ek sal daarvan hou as iemand bietjie Afrikaans wil praat. Hier is net een Afrikaanse meisie sover in Fort Myers(wat Ek van weet). Ek reel n braai vir enigeiemand wat wil kom kuier. Ons het n paar parke hier naby, so daar is gras en vars lug beskikbaar. Bring en braai. Se maar hallo as julle wil. Ek mis vandag die bosveld, jong! Ek sukkel maar om suid Afrikaners op die weskus van FL te kry. I speak English fluently, too...
  9. Hallo. Ek bly in Fort Myers,FL. Dis so 1 1/2 -2 ure van jou af (Suid). Jy weet dit seker. As Ek Tampa toe kom sal Ek jou laat weet. My Pa het Arabier perde geskou en n paar SA kampioene en junior kampioen hingste en merries geteel. Ek kom van die Onderberg in die laeveld af (Transvaal). Laat my weet as jy Ft Myers toe kom-Ek koop dalk vir jou n bier of iets. E-mail my by dkruger[at]edison.edu. Cheers vir eers. Dawie Kruger
  10. www.dvlottey.state.gov has the specs you need. Head on works as long as both sides are visible. Read the specs.
  11. Check out www.dvlottery.state.gov only till 31 dec 2003. or get a good lawyer. You can get one if you've been in the USA and payed taxes. It might take a while, though. Good luck.
  12. Phonecards work the best. Watch out for small companies w/bad lines. Best one so far with a good connection to LAND LINES, "CC1 Florida" It's part of Uniontelecard.com. About 5c/ min max so far. Hoop dit help.
  13. about $500 without all the accessories. About $700 with everything. That's from the Apple website, but you need a US creditcard to buy it there. Hope it helps. Dawie Kruger
  14. Thanks. Did you find them through this site? Is there maybe some kind of list you can view to see which South africans are from which towns?
  15. Dankie. Ek sal n antwoord of twee waardeer.
×
×
  • Create New...