Jump to content

Pieter

Members
  • Content Count

    10
  • Joined

  • Last visited

Community Reputation

0 Neutral

About Pieter

  • Rank
    Junior Member
  • Birthday 05/09/1957

Contact Methods

  • Website URL
    http://
  • ICQ
    0

Profile Information

  • Location
    Tampa, FL
  • Interests
    Golf, Visvang en Tennis
  • First Name
    Vleis
  • Landed
    Nov 1999
  • SA Location
    Roodepoort
  • Language
    -----
  1. Baie dankie almal, ek waardeer dit.
  2. Ek is sowat twee weke gelede gediagnoseer met kanker (melanoma) en na twee operasies en gister se PET scan het die kanker spesialis my meegedeel dat daar niks meer kanker selle is nie. JIPPEEEEEEE!!!!!! Nou moet ek gemonitor word deur 'n Dermatoloog en elke vier maande gaan vir bloed toetse, maar dankie Vader daar is nou niks nie. Ek is so bly ek moes dit met julle deel.
  3. Pieter

    Die Spinnekop

    Ek weet nou nie hoe jy oor spinnekoppe voel nie maar ek ry eerder n fiets sonder n saal as om een te konfronteer... Ja, gisteraand le ek rustig en lees, minding my own business.... bedlampie brand baie "domesticated" en sag met die komplimente van Cash Crusaders, toe ek so n sagte geskarrel in die kamer hoor. Dog eers dis die mot wat wil selfmoord pleeg teen die bedlamp se bulbpie.................... Kyk.... Nee, mot se kind sit so stil soos n pedigree foksterrier wat razor blades skuit... Toe's die skuifel geluid weer daar en ek skrik alles regop wat plat was... en pap wat op was..... n Onaardse gedrog van n spinnekop met W.P rugbykouse, en wat as weltergewig kan inweeg, toer teen 8000 refs oor die vloer en spring sommer so met die laai se handles teen die bedkassie op! Op slag k*k ek my beste linne in n herfs kleurskakering in. Lyk of iemand my bed kapoenkleur, so tussen k*k en pampoen gespray paint het.... Ek moer alles... boek, bedlamp, asbak, glas, die toetie tot op die laagste vlak van die kamer, die vloer. Ek skrik my enigste aambei wat ek het dat hy op my kuite hang! Nou's die moerse spaaider nog tussen my en die kombuis, waar ek, omdat hulle my so mollesteer, deur die jare, n arsenaal van Doom vergader het... Nou weet ek, nou sal ek flat out moet hol vir daai Doom... Ek pluk my enigste halfnat Jockey aan sodat die aambei my nie pootjie nie... Toe trek ek weg kombuis toe dat die briekmerke soos n straatkaart in my Jockey vergader... en ek 10 sekondes by die kombuisdeur moet back paddle om nie twee agterdeure te he nie... Lord of the Dance se gat my bra! Terug.... Daar sit die bliksem nog! Sommer so met die briektrek spuit ek al..... gelukkig net Doom! Osoonlaag en al daai goeters se moer! Spuit hom leeg! Duik my harige vyand soos Ryk Neethling agter die bedkassie in... Moer toe moet hy wees na daai dubbel Doom en strontreuk wat nou dikker as toffie in die kamer hang! Ek trek die kas bietjie vorentoe, skiem nog so ek het gewen, toe skielik hol daai 4 wheel drive monster van n aardsgedrog teen die muur uit, reg voor my oe verby... tot kophoogte... Agt oe soos Beetle wheelcaps kyk my vierkantig in my twee ogies... Nou's dit nag.... Ek verlaat myself, my water breek, my kniee swik, my longe loop leeg, my lippe parteer van mekaar.... Ek beskuie my weer sonder enema... n Kreet verlaat my binneste, ontsnap oor my trillende lippe... Dis toe die klanke wat Black Sabbath en Uriah Heep na die Drakensbergse seunskoor laat klink.... Dit was maar ook Spiderman se laaste asem, want net daarna los hy Is en kom skeef skeef grond toe... soos fisant stront in vlug.... Al retererende het ek en Doom die veldslag gewen!!
  4. Pieter

    Hawaii

    Thanks for all the feedback, if I could I would take all of you along :whome:
  5. Pieter

    Hawaii

    Hi everyone, I'm looking for some advice on living in Hawaii. I received a job offer on Maui. I did some investigating online and there are some pretty expensive properties over there, and somebody told me the public schools - not very good. My son is a senior and I hope he wont have a problem if I decide to take the job. Any other SA's living in Hawaii?
  6. I'm in Tampa and would be interested in the braai.
×
×
  • Create New...