Jump to content

Wolfie

Members
  • Content Count

    54
  • Joined

  • Last visited

Community Reputation

0 Neutral

About Wolfie

  • Rank
    Bronze Member
  • Birthday 01/03/1970

Contact Methods

  • Website URL
    http://
  • ICQ
    0

Profile Information

  • Interests
    Jag,stap, buitelewe en braai!!!
  • First Name
    Pieter
  • Language
    Afrikaans/English
  1. Ja-nee Janneman jy slaan die spyker op die kop
  2. Wolfie

    Interesting facts

    Tokolosi Ek het toe gaan lees.Die woord "eagle" kom nerens in die Quran voor nie.In al die tekste van die Quran is daar n paar verse wat handel oor voels maar geen het verwysing na bogenoemde storie nie.Dus IS daardie storie n pot bollie
  3. John,jy is n klein rukkie hier en jy steel klaar harte Sterkte met jou bed en brekvis en BAIE WELKOM HIER
  4. Wolfie

    Bad eyes

    Dis nou wragtag goed
  5. Wolfie

    Interesting facts

    Ek weet spokie,wat ek bedoel is hulle het seker ouens waarnatoe hulle werk verk verwys wat spesialiste is in hulle rigting.Daarom dink ek sal dit n moslem "predikant" wees.
  6. Wolfie

    Interesting facts

    Johan.... Ek het n tyd terug bietjie gelees oor die Moslems....waaroor hulle staan en so aan. Met respek gese....dis bietjie deurmekaar.Die Quran het sulke teenstrydighede dat mens omtrent enige iets daaruit kan maak.Dit is geen wonder dat daar so baie ekstrimiste in die Moslem geloof is nie.....Hulle intrepeteer die Quran so.Of hulle werklik dieselle God as ons aanbid ,weet ek nie. Dis baie jammer dat my bron skeinbaar verkeerd was oor bogenoemde feite,maar ek sal weer terugkom daaroor. Onthou net dat die ou by wie Tokolos sy inligting gekry het waarskynlik n Mulana is(hulle predikant)maw hy sal die Quran vertolk soos dit hom pas.
  7. Wolfie

    Interesting facts

    Jammer Tok Ek het nie my feite na gegaan oor die storie nie,ek vra nederig omverskoning Ek sal deur die loop van die week bietjie meer oplees oor die saak,en dan weer iets oor die saak se.Dankie vir die reghelp.
  8. Wolfie

    Interesting facts

    The garden of eden was in Irak Noah built the ark in Irak The tower of Babel was in Irak Abraham was from Ur,which was in Irak Isaac's wife Rebekah was from Nahor, which is in Iraq Jacob met Rachel in Iraq Jonah preached in Nineveh-which was in Iraq Assyria,whick is in Iraq,conquered the ten tribes of Israel Amos cried out in Iraq Babylon,which is in Iraq,destroyed Jerusalem Daniel was in the lion's den in Iraq Belshazzar,the king of Babylon saw the "writing on the wall" in iraq The wise men was from Iraq Israel is the nation most often mentioned in the bible.But do you know which nation is second?It is Iraq!However,that is not the name that is named in the bible.The names used in the bible are Babylon,Land of Shinar andMesopotamia.The word Mesopotamia means between the two rivers,more exactly between the Tigres and the Euphrates rivers.The name Iraq means country with deep roots. Indeed Iraq is a very country whith deep roots and is a very significant country in the Bible NOW......THIS IS SOMETHING TO THINK ABOUT!SINCE AMERICA IS TYPICLY REPRESENTED BY AN EAGLE(BALD EAGLE).SADDAM SHOULD HAVE READ UP ON HIS MUSLIM PASSAGES. THE FOLLOWING VERSE IS IN THE KORAN(THE ISLAMIC BIBLE) KORAN 9:11 FOR IT IS WRITTEN THAT THE SON OF ARABIA WOULD AWAKEN A FEARSOME EAGLE.THE WRATH OR THE EAGLE WOULD BE FELT THROUGHOUT THE LANDS OF ALLAH AND LO,WHILE SOME OF THE PEOPLE TREMBLED IN DESPAIR STILL MORE REJOICED,FOR THE WRATH OF THE EAGLE CLEANCED THE LANDS OF ALLAH,AND THERE WAS PEACE.note the verse number
  9. Algemeen: Moet nooit bier saamvat na n job interview nie Probeer eers uitvind wie die mense is in jou jaart voor jy skiet Die dominee smaak dit nie as jy n coolerbox saamvat kerk toe nie Self al is jy seker jy is ingesluit in die testament moenie jou venter saamsleep begrafnis toe nie Onthaal by jou huis: Moenie jou geliefde opgestopte hamster/kat/hond/aap op die koffietafel sit nie Moenie dat jou hond van die koffie tafel af eet nie(Al is sy maniere beter as joune) Persoonlike higiene: Terwyl jou ore gereeld skoongemaak moet word,gebruik eerder jou eie bakkie sleutels
  10. Jip dankie Tokolosi Ek sien die goeters verskil heeltemal van mekaar.Soos jy se ek sal eers kleiner geografiese areas moet kies.
  11. Wolfie

    Watter kerke

    Nice Tokolosi Sal julle se dat die lelike goeters die afgelope paar jaar die Amerikaners nader aan die Here bring?
  12. Wolfie

    Watter kerke

    lol [at] Afrikaans churches
×
×
  • Create New...