Jump to content

Trixie

Members
  • Content Count

    21
  • Joined

  • Last visited

  • Days Won

    3

Trixie last won the day on December 31 2012

Trixie had the most liked content!

Community Reputation

3 Neutral

About Trixie

  • Rank
    Member
  • Birthday 08/29/1972

Profile Information

  • Gender
    Male
  • Location
    New York City
  • Interests
    Theater, musiek, lees, dans (Zumba), geskiedenis, boardgames, Game of Thrones, films en alles wat lekker en mooi is!
  • First Name
    Beatrix
  • Last Name
    Maurer
  • Landed
    Jun 2007
  • SA Location
    Johannesburg/ Cape Town
  • Language
    Afrikaans/English

Single Status Update

See all updates by Trixie

  1. Ons trek van een woonstel na 'n volgende oor die volgende twee weke. Ek is klaar moeg en het regtig nie gedink dat ek soveel boeke kon he nie! My man het onseker gevra of ek almal nodig het en ek het net effens geglimlag en mooi gevra of hy dink dat hy al sy speletjies nodig het? Ja, 'n trek kan effe ongemaklik raak. Gelukig is daar niks wat 'n lekker drukkie nie kan reg maak nie - en ekstra boekrakke ...

    1. Show previous comments  2 more
    2. Janneman

      Janneman

      Ek's bly dat ek jou oggend kon opkikker.

      :-)

    3. CharmainedK2014

      CharmainedK2014

      Ek is net so lief vir boeke en lees, ek het al gewonder wat ek met my "library" gaan doen die dag wanneer ons moet trek. Ek sal maar my 10 gunstellinge moet kies en saamvat.

      Boeke is ook baie "swaar" om te trek.

    4. CharmainedK2014

      CharmainedK2014

      ok, miskien die 20 gunstellinge............

×
×
  • Create New...