Jump to content

Trixie

Members
  • Content Count

    21
  • Joined

  • Last visited

  • Days Won

    3

Trixie last won the day on December 31 2012

Trixie had the most liked content!

Community Reputation

3 Neutral

About Trixie

  • Rank
    Member
  • Birthday 08/29/1972

Profile Information

  • Gender
    Male
  • Location
    New York City
  • Interests
    Theater, musiek, lees, dans (Zumba), geskiedenis, boardgames, Game of Thrones, films en alles wat lekker en mooi is!
  • First Name
    Beatrix
  • Last Name
    Maurer
  • Landed
    Jun 2007
  • SA Location
    Johannesburg/ Cape Town
  • Language
    Afrikaans/English

Single Status Update

See all updates by Trixie

  1. Ons trek van een woonstel na 'n volgende oor die volgende twee weke. Ek is klaar moeg en het regtig nie gedink dat ek soveel boeke kon he nie! My man het onseker gevra of ek almal nodig het en ek het net effens geglimlag en mooi gevra of hy dink dat hy al sy speletjies nodig het? Ja, 'n trek kan effe ongemaklik raak. Gelukig is daar niks wat 'n lekker drukkie nie kan reg maak nie - en ekstra boekrakke ...

    1. Janneman

      Janneman

      Ek hou van 'n boek en ek hou daarvan om die goed aan te hou, maar, dit neem 'n hengse klomp plek op. En so 'n jaar-en-'n-half gelede het ek 'n Kindle persent gekry - die een sonder kleur. Aanvanklik het ek gesukkel om aan die affêretjie gewoond te raak, maar nou is dit tog te lekker om tientalle boeke saam met my rond te dra en almal pas in my gatsak in. Ja, ek weet, dit voel nie soos 'n boek nie, maar tog, dis 'n handige kontrêpsie.

    2. Trixie

      Trixie

      Ek is nog besig om gewoond te raak aan my Nook. Ja, die afferetjie is nuut en wonderlik. Jou manier van praat laat my huis toe verlang meneer! Baie dankie vir die glimlag wat jy so pas geskep het! Ek stuur vir jou 'n drukkie!

    3. Show next comments  3 more
×
×
  • Create New...