Jump to content
Sign in to follow this  
Dawiekruger

Fort Myers, FL

Recommended Posts

Hallo almal.

Ek is terug op die Forum. Jammer ek was so lank weg. Ek sal daarvan hou as iemand bietjie Afrikaans wil praat. Hier is net een Afrikaanse meisie sover in Fort Myers(wat Ek van weet).

Ek reel n braai vir enigeiemand wat wil kom kuier. Ons het n paar parke hier naby, so daar is gras en vars lug beskikbaar. Bring en braai.

Se maar hallo as julle wil.

Ek mis vandag die bosveld, jong!

Ek sukkel maar om suid Afrikaners op die weskus van FL te kry.

I speak English fluently, too...

Share this post

Link to post
Share on other sites

hallo Just gekko! Sien jou nou eers hier!

Share this post

Link to post
Share on other sites

nou net op die hierdie webwerf afgekom en geniet om die afrikaans te sien....en ook al die gesels oor braaivleis en Bosveld.........

Share this post

Link to post
Share on other sites

Welkom by SAUSA worsie.

Share this post

Link to post
Share on other sites

Hoe lyk dit Dawie, enige vordering met jou braai idee ?

Share this post

Link to post
Share on other sites

Hi Dawie

Ek bly in Port Charlotte en ken geen ander Suid Afrikaners in die area nie. Sal n regte braai verskriklik geniet. Ek mis Afrikaans amper so veel soos biltong! Laat my weet wanneer jy weer iets doen.

Nee haai maar dis mos nie reg nie! Ons bly hier in Punta Gorda [Deep Creek] en eet gereeld boerewaors en biltong. Laat weet dan maak ons so 'n ou plannetjie! Hier is heelwat Se'frikans in die area, mens!

Hello julle

Ek is in Ft Lauderdale, ons is mos nie so ver van mekaar nie, ons kan maklik 'n lekker braai reel. :)

Groete

Share this post

Link to post
Share on other sites
Hello julle

Ek is in Ft Lauderdale, ons is mos nie so ver van mekaar nie, ons kan maklik 'n lekker braai reel.  :)

Groete

'Lauderdale is mos op die anner kus! Ons meng nie rerig met mense van die wes kus nie ;)

Nee maar dis reg, ons moet 'n plan maak ne?

Daar is die naweek wat kom 'n braai met omtrent 50 of so Se'frikaners in Sarasota.

Kontak Colin Zelda by rsabraai[at]yahoo.com vir meer info.

Share this post

Link to post
Share on other sites

Hi Dawie

Dis so lekker om to weet dat hier nog SA so naby is. Ek het net gister met boerseun gepraat.

Hoe voer jou braai idea uit? Of is ek to laat?? :unsure:

Ons is hier in Punta Gorda. My man werk nogal in Fort Myers...

I'm looking 4ward 2 meeting u and boerseun and cathlene and everyone else around here. Just say when ;)

Share this post

Link to post
Share on other sites

Hi Dawie,

Hier is 'n paar Afrikaners in South Florida. Juanita en Brian Mitchell het ook so pas na Florida verhuis. Weskus weet ek nie... wil graag nog daardie kant gaan... My man mis ook die naweke wat ons met die Quads Bosveld toe gegaan het. Hy mis die reuk van die Bosveld vuur. Luister jy graag na Casper de Vries se Komedie?

Share this post

Link to post
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

Loading...
Sign in to follow this  

×
×
  • Create New...