Jump to content
Sign in to follow this  
Ingrid Hurrell

Maplantas - Afrikaanse Digbundel Nou Te Koop

Recommended Posts

Dis met groot blydskap en opgewondenheid wat ek dié digbundel aan julle bekend stel !

 

www.redmaplepublishing.ca/maplantas.pdf

 

Ek sal dit baie waardeer as jy die pdf-skakel na ander kan aanstuur, asseblief.

Baie dankie.

 

 

post-34-125298791918.jpg

 

post-34-125298797047.jpg

Share this post


Link to post
Share on other sites

NS. Jammer - ek wou nog 'n derde bladsy oplaai met resensies oor die bundel.

Ongelukkig het die eerste twee bladsye die kwota vir aanhegsels oorskry!

Dit is egter te siene aan die SACanada-kant.

 

Dankie. :)

Share this post


Link to post
Share on other sites

Groot oeps van ons kant af...ons het vergeet om te noem julle addresse moet verskaf word met die aanvanklike e-pos asseblief.

Anders kan ons nie die posgelde uitwerk nie!

Dankie. :)

Share this post


Link to post
Share on other sites

Spokie

Die boeke het gister gearriveer van die drukkers af.

Jou bestelling is binne 'n dag of twee op pad. :)

Share this post


Link to post
Share on other sites

Dankie.

Sien uit daarna om dit te ontvang.

 

 

Het dit Vrydag gepos en ander in Texas het hulle s'n ontvang.

Het jy joune al? :)

Share this post


Link to post
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

Loading...
Sign in to follow this  

×
×
  • Create New...