Jump to content
Sign in to follow this  
tomasmik

Opt Training In California

Recommended Posts

My oudste dogter gradueer begin Desember 09 as "Accountant". Sy kwalifiseer nou vir haar OPT training. Weet iemand of het iemand kontakte waar sy kan aansoek doen vir werk. Ek weet die ekonomie is nie so wonderlik op die oomblik nie - maar sy MOET werk kry - oor immigrasie status .... anders weet ek nie ....

 

Eerste keuse is San Francisco / San Jose California.

Daarna is dit seker oop vir enige plek.

 

As iemand van iets weet of kontakte het, kontak my ASSEBLIEF - groot asseblief. Sy het haar "Resume" na 'n paar maatskappye gestuur - maar het nog niks gehoor nie - tyd begin uithardloop - en my keel is besig om toe te trek. Ek weet ek kan op julle SAUSA mense staat maak soos altyd.

Share this post


Link to post
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

Loading...
Sign in to follow this  

×
×
  • Create New...