Jump to content
Sign in to follow this  
Alwyn

Sa 'type' Sports For Children

Recommended Posts

We might be coming over to the US beginning 2011 and have 3 children of which 2 like to play cricket and hockey (off ice).

 

Are there opportunities for kids to take part in these sports, especially in the Atlanta area?

Share this post


Link to post
Share on other sites
Guest Boer08

Haven't heard of any field hockey games in the states, instead they play lacrosse, which is really big here. There are a few cricket teams but I think it's mostly adult groups.

Share this post


Link to post
Share on other sites

My dd plays lacrosse in SC and loves the sport.

It looks very similar to hockey, but is actually quite different.

Boys lacrosse is very fast and can be a bit rough compared to the girls version.

Lacrosse is mostly played at high school and university age.

I have not heard of any schools that have cricket teams.

Soccer is more a girl's sport here, although more and more boys are playing.

Tennis is quite big, as well as basket and volley ball.

In some areas, golf is also offered as a school sport.

Our school has quite a few club rugby players.

Some of the universities offer field hockey as a club sport.

Share this post


Link to post
Share on other sites

cricket

 

:o blasphemy!

There's nothing more English than cricket!

:P

 

PS: And hockey originated in England too actually... which I didn't know...

Edited by Fiela

Share this post


Link to post
Share on other sites

Alwyn, veldhokkie word meesal op universiteit ("college" soos hulle dit noem) gespeel. Ek het onlangs 'n Suid-Afrikaanse nooi ontmoet wat hier by een van die universiteite in Portland veldhokkie gespeel het.

 

Atletiek ("Track and Field") is ook iets wat meer vir die warmer gedeeltes van die land geskik is. Daar is wel atletiek by skole, maar dit geniet nie by verre dieselfde aandag as in Suid-Afrika nie. Ek het in die ses jaar wat ons hier in Oregon woon nog nie een keer 'n advertensie gesien vir 'n atletiekbyeenkoms nie. Hoe die joos Amerika dit regkry om jaar na jaar topatlete te lewer sal ek nie weet nie. Iemand het my egter gesê dat dit heelwat "groter is in Florida, Californië en ander warmer omgewings.

 

is iets wat deur die Indiaanstamme ontwikkel is en is amper soos hokkie, behalwe dat die bal in die lug gehou word en die spelers bewapen is met stokke wat 'n net bo-aan het en hulle dra beskermende klere en helms. Dit kan 'n duurderige sportsoort raak en is gewoonlik nie skoolgedrewe nie.

 

Amerikaanse voetbal, bofbal en basketbal is die drie grotes. Daar is ook vlugbal en sokker - selfs binnenhuise sokker.

 

Rugby word deur meer mense in Amerika gespeel as wat baie sou wou glo, maar dit is 'n ook hoofsaaklik 'n "college"-sport. Daar is tot spanne in

- nie baie goed nie, maar darem. Seattle spog ook met 'n klompie klubs waar (blykbaar) heelwat eks-SA's betrokke is, en so ook hier in Oregon. Rugby word glad nie op "elementary" en "middle school" gespeel nie. Terloops, Amerika is nog steeds die amptelike, Olimpiese rugbykampioene sedert 1924. Kan jy dit nou oorvertel!

 

En dan, natuurlik, hoe verder 'n mens noord beweeg, hoe groter is die kanse dat daar yshokkie gespeel sal word.

 

Krieket is 'n rare ding. Daar is enkele klubs wat sosiaal speel - Amerika het selfs 'n nasionale krieketspan! Dit is egter vir die meeste Amerikaners tog te vreemd dat 'n klompie witgeklede mense 'n bal oor 'n tydperk van vyf dae kan rondjaag op 'n ovaalvormige stuk groen gras.

Share this post


Link to post
Share on other sites

Dankie Janneman,

 

Ek dink hulle voer hul atlete in van Jamaica of erens... Alhoewel ek mal is oor rugby is my seun nie, dis goed so want die druk wat ouers op die spanne plaas maak dit deesdae 'n gevaarlike sport. Dit help nie dat die mannetjies deesdae meer pieperig is nie.

 

Atletiek is self nie meer so groot in SA. Groot skole sukkel om kinders te kry om deel te neem. My kinders se vooraanstaande skool het 1600 leerlinge, maar hulle boeresport het minder atlete as wat my skool van 400 gehad het. Tog doen my kinders spiesgooi en ons gaan waarskynlik suide toe so dit sal dalk voortgaan.

 

Dalk is die vlak van veldhokkie op universiteit so laag in die VSA dat my tiener dogter daar by 'n klub kan speel.

 

Sal maar my paaltjies, bal en bat inpak en die Amerikaners vermaak in die park :)

Share this post


Link to post
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

Loading...
Sign in to follow this  

×
×
  • Create New...