Jump to content
Sign in to follow this  
Janneman

Picnic 2012

Recommended Posts

The Springducks, a social club for South Africans based in Portland, Oregon, will get together again for a picnic. Feel free to join us.

This year's picnic will be held on the west side of Portland at the Summerlake Park in Tigard.

Vendors with relevant products are welcome at the event.

Raffle donations are requested. A wide variety of items will be accepted, e.g. gift baskets, African art, other items related to South Africa/ Portland, gift cards for services, etc.

Volunteers are needed to help with event set up (on the day) and clean up post event. We are also looking for volunteers to help facilitate the games.

When: Sunday, 19 August 2012

Where: Summerlake Park, Picnic Shelter #1

11450 SW Winterlake Dr, Tigard, OR 97223

Time: 11am to 4pm

Cost: $10 per family

A braai will be provided. Bring your own meat, drinks, picnic chairs/ blankets, plus a dish of food to share.

Share this post

Link to post
Share on other sites

O hoe wens ek dat ek in Portland gebly het! Dit klink na soveel pret en ek voel sommer lus om alle verantwoordelikheid oorboord te gooi en sommer net soontoe te vlieg vir 'n braai!

Is daar nie 'n groep hier in NY wat lus is om dieselfde te doen nie???????

Ons ry daar deur jou valley in die volgende 2 weke maar sal nie meer daar rond wees teen daai tyd nie...geniet dit.

:-)

Edited by Knersus

Share this post

Link to post
Share on other sites

Trixie, jy is meer as welkom om te kom kuier, maar ons geselligheid is net 'n paar ure lank. Jy moet dalk by die Suid-Afrikaners in Texas 'n draai gaan maak, want tipies van die Texans doen hulle die ding op 'n groter manier. smile.gif

Een van die dae hou hulle weer Texas Potjie Festival en dit hou 'n naweek lank aan.

Share this post

Link to post
Share on other sites

Ons ry daar deur jou valley in die volgende 2 weke maar sal nie meer daar rond wees teen daai tyd nie...geniet dit.

Ek weet nou nie waar presies jy verbyry nie maar, indien moontlik, laat weet en ons kan dalk koffie loop sluk of so-iets.

Share this post

Link to post
Share on other sites

Ek weet nou nie waar presies jy verbyry nie maar, indien moontlik, laat weet en ons kan dalk koffie loop sluk of so-iets.

Wel, ons ry een moerse ent van ons af deur na Vancouver toe, dan al langs die kus af terug Cali toe en dan suid om die rockies met I-40 terug huis toe.... :-)

So m.a.w. ons ry 2 keer deur portland.

Share this post

Link to post
Share on other sites

Laat my weet of julle 'n bietjie kan vertoef in Portland, of Portland-omgewing, en dalk kan ons bymekaarkom vir 'n geselsie. Oregon se bier is voortreflik...

sal so maak.

Share this post

Link to post
Share on other sites

Trixie, jy is meer as welkom om te kom kuier, maar ons geselligheid is net 'n paar ure lank. Jy moet dalk by die Suid-Afrikaners in Texas 'n draai gaan maak, want tipies van die Texans doen hulle die ding op 'n groter manier. smile.gif

Een van die dae hou hulle weer Texas Potjie Festival en dit hou 'n naweek lank aan.

Baie dankie vir die wenk! Ek sal gaan kyk of die Texas potjie festival 'n moontlikheid is. biggrin.gif

Share this post

Link to post
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account in our community. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Sign in to follow this  

×